JOIN OUR MAILING LIST
Testimonials

Alex & Megan De Muelenaere:

Hi Alan and David,

Here is our testimonial for you to put onto your website.

From the very beginning when we contacted Caar'i Flora, Alan and David were enthusiastic and inspired. We had heard and read great reviews about the company's service delivery and professionalism, our expectations were certainly exceeded.

Thank you, Caar'i Flora for making all of our ideas come to life and for giving us the absolute prefect wedding. You are highly recommendable!!!

We can't wait to see your future work- keep us updated!

Alex & Megan De Muelenaere



Trudie:

Hi Julle,

Ek wil julle net weer baie dankie sê vir al julle harde werk om Jeanine se troue so prnetjie mooi te maak.  Alles was net asemrowend mooi. Stunning stunning is al wat ek kan sê.  Ek sal julle aanbeveel so ver ek gaan.  Dankie vir al die wine drinking meetings.  Ek is sooo bly ek het op julle besluit om hierdie spesiale dag vir ons volmaak te maak. 

Liefde,

Trudie



Nicoa and Lisa:

Dear Alan and Dawid

Lisa and I would just like to thank you again for the beautiful way you set up our wedding venue! It took our breath away! Your attention to detail and choice of flowers were amazing! You managed to create a beautiful romantic setting which had our guests talking for days.

Thank you for making our special day to extraordinary.

Kind regards

Nico and Lisa



Shane Coetzee:

Hi David,
Ek wil net vreeslik baie dankie se vir ons blomme.
Ek het honderde bridal tyskrifte deurgeblaai en nog nooit iets so mooi soos my troue se blomme gesien nie.
Dit was mooier as wat ek ooit kon imagine.
Ek hoop julle het 'n geseende kersfees en dat al julle drome vir 2017 sal waar word.
Groete,
Schané



Sonja Scholtz:

Hi julle!!

Baie dankie vir ons pragtige blomme! Dit het my asem weg geslaan. Ons
venue het absoluut fantasties gelyk, dit het al my verwagtinge
oorskrei!

Baie baie dankie!!

Baie liefde,
Sonja



Marsha Sorrill:

Hi David and Alan

Thank you so much for doing our wedding décor and flowers.

It was more beautiful than we could ever have imagined.

I knew when I met you that everything was going to be perfect, and it was. I am so grateful that I didn't have to stress about anything.

We will definitely recommend you for any event. Thank you again for making our wedding magical.

Here are a couple of pics, we will send more once we get the photographers ones.

xx Marsha & William 



Miems Poolman:

Hi Alan

Wil net baie baie dankie se vir my SPROKIE MOOI troue al die gaste was absoluut stom geslaan oor die pragtige tafels.Almal se dit was die aller mooiste troue wat hul al bygewoon het.Dankie dankie Dit was werklik spectacular!!!!

Monte de dios gaan ons troue gebruik om hul venue te bemark in die bruidsgids 2016.Indien jy van die tafels se fotos wil he laat weet asb!!!

Groete
Miems Poolman



Marlene Bezuidenhout:

Goeie more,

Dit was nou d tweede keer wat julle vir my blomme afgelewer het, en WEEREENS was dit (blykbaar) stunning. Ek weet nie presies hoe d ruiker dié keer gelyk het nie, maar my vriendin het in trane uitgebars toe hul instap met d blomme. Sy sê dis d mooiste blomme wat sy al ooit gekry het.

Baaaaie dankie,
Groete,
Marlene



Lauren & Walter:

Liefste Alan en David

"Here's to the nights that turned into mornings, with the friends that turned into family"

Dankie dat julle my droomtroue in 'n werklikheid verander het. Dit was absoluut 'n sprokie. Almal wat ek na die troue sien, sê vir my dit was die mooiste troue wat hulle al ooit by was. Dit is net te danke aan julle. Die blomme was asemrowend en die dekor was koninklik.

Dankie vir al julle harde werk en ekstra's. Julle gee so baie aandag aan detail, en met julle hoef 'n bruid nooit bekommerd te wees dat iets gaan skeef loop nie.

Julle is so talentvol en ek sal julle vir elke toekomstige bruid aanbeveel.

Dankie uit die diepste van ons harte!

Liefde

Lauren & Walter



Neil and Michelle:

Dear Alan & David. To say that you guys exceeded our expectations is an understatement! Alan, David and Caar'i Flora team - thank you soooo very much for creating our fairy tale!!!!! Neil and Michelle.xxxx



Melissa & Markus:

Thank you very much David and Alan, you made me the happiest bride with the most gorgeous flowers on her wedding day! Our wedding day would not have been complete without you and you attention to detail! Thank you. Lots of Love. Melissa & Markus!!!



Linda Venter:

Hallo David,

Baie baie dankie vir die stunning blomme wat jy vir ons gedoen het by Blu Saffron Saterdagaand!!  Dit het ongelooflik mooi gelyk, baie mooier as wat ek ooit kon droom. Jy het bygedra om ons aand perfek te maak en ons waardeer dit so baie. Ons het soveel komplimente gekry en sal julle verseker aanbeveel.

Baie groete
Linda.



Angela Leclerc:
With this letter we would like to say a BIG THANK YOU for your help in donating ALL those flowers for the wedding! They were absolutely stunning!!! Thank you for the beautiful bouquets and everything!
Thank you David!
Bless you! Bless you!
We pray Jesus makes your day the way you madeours!
Sincerely,
Angela Leclerc


Themba & Lindani:

Alan & David,

Thank you soooo of much for making my special day breathtaking and transforming the hall.

I loved the decor.

David hope you got back safely and are rested.

You made our day that much more beautiful.

Themba & Lindani



Susan Prinsloo:

Hi David

Hoop dit gaan goed met julle!

Wou net baie dankie sê vir die blomme wat julle gedoen het vir ons troue by Castello. Dit het pragtig gelyk!!

Jammer ek email nou eers, ons het gisteraand eers teruggekom van Italië af.

Laat dit goed gaan met julle smiley

Groete

Susan



Nicole Olivier:

To: Alan Retief

Aan my oulike blomme outjies!
Wat kan se, julle is so ongelooflik talentvol! Dankie dat julle ons troudag so verskriklik mooi gemaak het! Ek het geweet dit gaan mooi wees maar nooit gedink dat als sooooo stunning bymekaar sou kom nie! Die gevoel toe ek by die onthaal instap vir die eerste keer was onbeskryflik! Die detail was ongelooflik! Plus dankie vir die xtra bietjie, die tulips!!!!

Baie baie dankie en hou aan om bruide se droom waar te maak!

Hier is n paar fotos vir julle!



Sinta Olivier:

David, baie dankie vir die ekstra bederfie met allerfraaiste blomme. Moet jou komplimenteer met jou uitmuntende kwaliteit en kleure wat jy saamvoeg. Geniet die blomme terdee. Susan het voorwaar 'n uitmuntende keuse van 'n bloemiste gemaak.

Groete

Sinta Bester



Dr Louis May:



Lizette Lategan:

WOW WOW WOW WOW

The flower arrangements or shall I say Flower magic was just amazing last night. We got soooooo many compliments. Thank you. It was out of this world!

Lizette



Megan & Dale:

Dear David, Alan & Caar'i Flora Team.

Thank you for your hard work with our wedding… I have seen many wedding photos of friends now and they have colorful bouquets for the bride and you were right… It's just NOT cool!!!

But really, thank you so much!!! You made sure we (well I… we both know that Dale didn't really care about the flowers) had everything that I wanted.. It was romantic and beautiful and just perfect! Thank you!

With love,

Megan



Michelle Nisot:



Natasha & Simon:



Richard & Simon:

Hi David & Alan.

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir julle dankie te sê vir al julle moeite met ons blomme vir ons troudag. Die blomme was asemrowend mooi en almal kan nie uitgepraat raak oor ons mooi blomme nie. Dankie dat julle ons dag so spesiaal gemaak het. Die blomme was presies soos ek en Cobus dit wou gehad het. Dankie vir julle vriendelikheid en entoesiasme waarmee julle ons help beplan het aan ons spesiale dag! Dit was voorwaar n fees om saam met julle te werk! Ek sal verseker in die toekoms mense na julle toe verwys. Julle diens was puik.

Dankie dankie dankie!!!

Groete

Richard



Rina:
Beste Dave en Allan,
Nogmaals baie dankie vir julle kreatiewe , pragitge blomme en kerse vir my 60ste verjaarsdag by Castello.
Dit was absolouut stunning en het my dag verryk
Vriendelike groete en groot waardering,

Rina van der Merwe



Lilian en Reinard:

Liewe Allen en David

Jammer ek het julle gemis vrydag dinge was bietjie mal.

Ek wil net vir julle ongelooflik baie dankie se vir d blomme en al die decor,dit was alles en beter as wat ek gedink het dit gaan wees.
Dit was so onsaglik mooi gewees en die balle was awesome ek het baie komplimente gekry danksy julle.

Ek sal n draai kom maak sodra ek weer terug is in die land.

Liefde
Lilian en Reinard



Jaco & Bianca:

Hi David

Ek weet nie eers waar op te begin om dankie te se vir ons mooi blomme op ons troue, alles wat net stunning gewees en baie dankie vir die spesiale blomme in die Chapel, dit was verby mooi. Die blomme was een van die “highlights” waarvan almal gepraat het.

In die toekom sal ek jou beslis gebruik, nie net is jou werk stunning nie, maar jou persoonlikheid is wat gemaak het dat ons op jou besluit. Weereens baie baie dankie dat jy help het om ons groot dag perfek te maak en oh ja dankie vir al die afslag…lol

Lekker dag verder

Jaco & Bianca



Kobus en Hettie:

Goeie more Alan en David

Ons as Rouxmandi se ouers wil vir julle baie dankie se vir die ongelooflik mooi dek van die tafel, die asemrowende bomme, kandelare en kerse, elke fynere detail.  Ons en ook al die  gaste teenwoordig se asems het weggeslaan.  Al die gaste teenwoordig het gese dat dit die mooiste troue was waarop hul nog was en jul het met jul ongelooflike talent en insig dit moontlik gemaak.

Dankie dat jul ons kinders se dag sprokiemooi gemaak het.

Ons beveel julle aan sover as wat ons kom.

Baie liefde en sukses vir jul toekoms.

Groete Kobus en Hettie Pieterse



Modiegi Mpya:

Birthday Party

Good Morning,

Thank you so much for making my day beautiful...you really made it special and outstanding.

Thank you for your professionalism.

Regards

Modiegi



Lindy Neser:

Hi Alan and Davie,

I just wanted to thank you for the amazing job you did with the decor and flowers for the wedding. It was truly beautiful and you had so many compliments.

Thanks again for all the effort and I look forward to us meeting up again one day.

Kind regards

Lindy Neser (Megan's mom from Richards Bay)



Ida Roscher:

Beste David,

Baie dankie vir die pragtige blomme, potte kers, etc by die begrafnis. Al die vriende en fams nou nog in skok oor hoe mooi alles gelyk het in die kerk en by die tee. Gaan jou defnitief weer laat weet as daar een of ander Roscher event is. 

Groete en nogmaals baie dankie, ek het so lekker met jou gekuier en gechat, instant friends.


 



Lenise:

Hello Alan en David

Namens Jacques en Elanza wil ek net vir julle en julle personeel ongelooflik BAIE dankie sê dat julle hulle dag sooooooooo  mooi gemaak het!

ALLES wat julle gedoen het was net die beste en  mooiste en presies wat Elanza wou gehad het! Daar was soveel komplimente wat ons gekry het oor die blomme, die tafels, die tafeldoeke..... alles wat julle gedoen het! Duisende DANKIES!

Julle is die heel beste in die hele wêreld!

NOGMAALS DANKLIE !!

Liefde,

Lenise





Submit your testimonial


Your Testimonial: *

Your name:

Your email address:
Back Back to top