JOIN OUR MAILING LIST


{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Hi David & Alan.

Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir julle dankie te sê vir al julle moeite met ons blomme vir ons troudag. Die blomme was asemrowend mooi en almal kan nie uitgepraat raak oor ons mooi blomme nie. Dankie dat julle ons dag so spesiaal gemaak het. Die blomme was presies soos ek en Cobus dit wou gehad het. Dankie vir julle vriendelikheid en entoesiasme waarmee julle ons help beplan het aan ons spesiale dag! Dit was voorwaar n fees om saam met julle te werk! Ek sal verseker in die toekoms mense na julle toe verwys. Julle diens was puik.

Dankie dankie dankie!!!

Groete

Richard

Back Back to top