JOIN OUR MAILING LIST


{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

From: Lauren Reynecke
Date: 2015-06-08 10:37 GMT+02:00
Subject: Liewer laat as nooit
To: Alan Retief <caariflora@gmail.com>

Liefste Alan en David

"Here's to the nights that turned into mornings, with the friends that turned into family"

Dankie dat julle my droomtroue in 'n werklikheid verander het. Dit was absoluut 'n sprokie. Almal wat ek na die troue sien, sê vir my dit was die mooiste troue wat hulle al ooit by was. Dit is net te danke aan julle. Die blomme was asemrowend en die dekor was koninklik.

Dankie vir al julle harde werk en ekstra's. Julle gee so baie aandag aan detail, en met julle hoef 'n bruid nooit bekommerd te wees dat iets gaan skeef loop nie.

Julle is so talentvol en ek sal julle vir elke toekomstige bruid aanbeveel.

Dankie uit die diepste van ons harte!

Liefde

Lauren & Walter

Back Back to top