JOIN OUR MAILING LIST


{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

From: Marlene Bester
Date: 2015-07-23 9:02 GMT+02:00
Subject: Re: Boodskap vir Charlotte Greyling ruiker
To: Alan Retief <caariflora@gmail.com>

Goeie more,

Dit was nou d tweede keer wat julle vir my blomme afgelewer het, en WEEREENS was dit (blykbaar) stunning. Ek weet nie presies hoe d ruiker dié keer gelyk het nie, maar my vriendin het in trane uitgebars toe hul instap met d blomme. Sy sê dis d mooiste blomme wat sy al ooit gekry het.

Baaaaie dankie,
Groete,
Marlene


2015-07-21 9:02 GMT+02:00 Marlene Bester
 Goeie more,

Hier is die boodskap vir vandag se ruiker, asseblief.

"Liewe Charlotte & Casper,

Veels geluk met die geboorte van jul pragtige, kleine dogtertjie!

Daar is niks só besonders soos 'n kindjie in jou arms (maak nie saak hoe oud hul is of hoe moeg julle is nie 😀). Mag sy 'n bron van vreugde wees en die mees gelukkigste, sprokie lewe hê, vol avonture, giggeltjies en liefde.

Met baie liefde,
Nelson, Marlene & Klara en Lente
(Ek is so trots op jou vriendin!)"

** baie dankie vd aflewering, ek glo dit gaan weer a prag-ruiker wees!

Groete uit Swiss,
Marlene

Back Back to top