JOIN OUR MAILING LIST


{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Goeie more Alan en David

Ons as Rouxmandi se ouers wil vir julle baie dankie se vir die ongelooflik mooi dek van die tafel, die asemrowende bomme, kandelare en kerse, elke fynere detail.  Ons en ook al die  gaste teenwoordig se asems het weggeslaan.  Al die gaste teenwoordig het gese dat dit die mooiste troue was waarop hul nog was en jul het met jul ongelooflike talent en insig dit moontlik gemaak.

Dankie dat jul ons kinders se dag sprokiemooi gemaak het.

Ons beveel julle aan sover as wat ons kom.

Baie liefde en sukses vir jul toekoms.

Groete Kobus en Hettie Pieterse

Back Back to top